Record Details

Referate van GTV jaarvergadering

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Referate van GTV jaarvergadering
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Faktore buite beheer van die redaksie het veroorsaak dat die referate wat voor die GTV Jaarvergadering gedien het, nou eers in hierdie uitgawe kan verskyn. 0ns is dankbaar dat ons die waardevolle artikels van proff. J. C. Coetzee en J. A. van Rooy in hierdie uitgawe kan aanbied. Allerlei vrae en beweginge rondom hierdie temas het die afgelope tyd heelwat woorde laat ronddwarrel. Hierdie artikels sal besinning en verantwoording stimuleer. ’n Bepaalde waarheid is so ryk en diep dat daar nie noodwendig vanuit dieselfde hoek daarop aangekyk hoef te word nie. Verskil in blikrigting maak die rykdom en wysheid groter. ’n Mens leer tog nooit iets van iemand wat met jou saamgestem het nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1982-06-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v16i61.1154
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 16, No 61 (1982); 1 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1154/1427
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1982 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT