Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Ons is weereens bevoorreg om nog ’n uitgawe van In die Skriflig aan ons lesers aan te bied. In hierdie uitgawe gee die bekende Potchefstroomse filosoof, B.J. van der Walt perspektiewe oor ’n Christelike samelewingsbeskouing. Hierdie tema is vir die gere- formeerde teologie van die uiterste belang, veral in die huidige tydsgewrig in Suid-Afrika waarin die godsdiens enersyds so maklik vergeestelik en andersyds so maklik veramptelik word. Dit is nodig dat ons weer wetenskaplik besin oor die aard en roeping van verskillende samelewingsverbande binne die koninkryk van God. Veral is die sosiale roeping van die geïnstitueerde kerk weer van belang soos blyk uit die teoenemende politieke rol wat kerke begin inneem as deel van die burgerlike samelewing se konfrontasie met die sterk sentrale regering. Is dit byvoorbeeld die taak van kerke om as moniteerders op te tree by verkiesings in buurlande en in hoe- verre moet die kerke hulle besig hou met voorgestelde wetgewing? Gaan dit nog om kerklike sake op ’n kerklike wyse soos art. 30 van die Dortse kerkorde bepleit? Hopelik stimuleer die besinning van Van der Walt diepsinnige nadenke oor die saak in gereformeerde kringe.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2008-07-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v42i1.254
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 42, No 1 (2008); xi-xii 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/254/150
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2008 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT