Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Krüger, P.
 
Subject — —
Description In die Skriflig word deur die Gereformeerde Teologiese Vereniging uitgegee en is as sodanig nie die blad van ’n bepaalde universiteit of teologiese fakulteit nie. Daar is egter ’n besondere band met die teologiese fakulteit en universiteit op Potchefstroom en die kantore van die tydskrif is ook in Potchefstroom gesetel. In die Skriflig het dus belang by die samesmeling van enkele hoër opvoedkundige inrigtings op 1 Januarie 2004 waaruit die Noordwes-Universiteit gebore is. Hierdie uitgawe is die eerste uitgawe waar bydraes van navorsers in Potchefstroom nie meer onder die vaandel van die PU vir CHO (Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys) geplaas word nie, maar onder die vaandel van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2004-08-01
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v38i1.416
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 38, No 1 (2004); ix-x 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/416/309
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2004 P. Krüger https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT