Record Details

Skrifgesag. teologie en kerk

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Skrifgesag. teologie en kerk
 
Creator van Wyk, J. H.
 
Subject — —
Description Dat die vrae rondom Skrifgesag en Skrifbeskouing in die Suid - Afrikaanse teologiese konteks al hoe brandender word, kan moeilik ontken word. Hierdie vrae word vir my aanvoeling veral vanaf die kant van plaaslike Hervormde teoloë skerp aan die orde gestel. Vir hulle hang ’n kritiese Skrifbeskouing saam met wetenskaplikheid. Dikwels word na die Skrifbeskouing en Skrifhantering van die Gereformeerde teoloë as “fundamentalisties” en “biblisisties” verwys.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v19i74.1249
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 19, No 74 (1985); 42-43 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1249/1522
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 J. H. van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT