Record Details

New Age: Herlewing van die 'old age'

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title New Age: Herlewing van die 'old age'
 
Creator Schulze, L. F.
 
Subject — —
Description Hierdie artikel wil nie ‘wolf, wolf!’ skreeu nie. Die gevaar om dit te doen ten opsigte van ’n beweging soos die ‘New Age’, is beslis nie denkbeeldig nie. Dit is immers streng genome nie ’n ‘beweging’ nie, nog minder ’n vereniging waarby jy as lid kan aansluit. Dit is eerder ’n onsigbare lewensopvatting wat ons huise ongemerk inkom. Juis dit kan ’n mens in die versoeking bring om ’n heksejagtery op tou te sit en die ‘vyand’ agter elke deur te soek. In hierdie artikel word gepoog om die nodige nugterheid te behou.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v23i92.841
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 23, No 92 (1989); 48-59 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/841/1079
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 L. F. Schulze https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT