Record Details

Die leer van Calvyn oor die sekerheid van die geloof

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die leer van Calvyn oor die sekerheid van die geloof
 
Creator Coetzee, P. J.
 
Subject — —
Description Die Reformasie van die sestiende eeu het ten diepste ’n religieuse oorsprong gehad. Dit is uit die diepgevoelde behoefte aan sekerheid van die heil gebore. Baie duidelik spreek dit in die Belydenisskrifte wat die gees van die Hervorming adem. Vergelyk bv. antwoorde 1, 21, 26, 28, 32, 39, 44, 52, 54 en so meer van die Heidelbergse Kategismus. Daar word dan veral ook gevra na hierdie sekerheid vir die persoonlike lewe. S. van der Linde se aanvoeling is dat die Reformasie se kosbaarste bydrae die feit is dat die geloof "herontdek” is en dat die stryd vir die waarheid van God met die slagspreuk gevoer is: Sola fide!
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-05-14
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v14i54.759
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 14, No 54 (1980); 2-11 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/759/993
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 P. J. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT