Record Details

Pedoseksualiteit as manifestasie van afwykende seksualiteit: ’n Kerklike en pastorale uitdaging

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Pedoseksualiteit as manifestasie van afwykende seksualiteit: ’n Kerklike en pastorale uitdaging
 
Creator Potgieter, Stella D. Lotter, George A.
 
Subject — —
Description Die fokus van hierdie artikel is om aan te toon dat pedoseksualiteit en pedofilie ’n uitdaging aan die pastoraat en die kerk stel. Nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal is pedoseksuele gedrag ’n wydverspreide probleem. Navorsing op hierdie gebied is ’n pastorale uitdaging. Volgens baie mense is seksueel-afwykende gedrag nie iets wat in die Christengemeenskap voorkom nie. Dit is egter ver van die waarheid af. Pedoseksualiteit en pedofilie kom voor in alle beroepe, op alle sosio-ekonomiese vlakke, in alle ouderdomme, kulture en seksuele oriëntasies en in alle gelowe. Pedofilie word in twee hoofgroepe verdeel, naamlik die situasionele kindermolesteerder en die voorkeur-kindermolesteerder. Die wortels van pedofilie lê normaalweg in die kinderjare terwyl die seksuele wanorde gedurende adolessensie ontwikkel. Drie tipes lewenservaring op ’n vroeë ouderdom word aangedui as aanleidend tot pedoseksualiteit, naamlik seksuele kontak vóór die ouderdom van 16 jaar met ’n aansienlik ouer persoon; seksuele kontak voor die ouderdom van 13 jaar met lede van die eie portuurgroep; en nie-seksuele geweld wat hoofsaaklik deur ouers teenoor kinders gepleeg is. Aangesien daar geen rehabiliteringsprogramme in Suid-Afrika bestaan vir persone met seksueel-afwykende gedrag nie en seksuele waardes vinnig in die breë samelewing afgeneem het, behoort die kerk op die voorgrond te tree op hierdie gebied.The focus of this article is to show that paedosexuality and paedophilia poses a challenge to both the pastorate and the church. Not only in South Africa, but also internationally, has paedosexual behaviour become a widespread problem. Research in this field poses a pastoral challenge. According to the opinion of most people sexually deviant behaviour is not something that occurs in the Christian community. This assumption, however, is not the truth. Paedosexuality and paedophilia are present in all occupations, on every socio-economic level, in all age groups, all cultures, in all sexual orientations and religions. Paedophilia can be divided into two main groupings, namely the situational and the preference child molester. The roots of paedophilia can usually be traced back to childhood and the dishevelment developed during adolescence. Three types of life experiences are indicated as causal factors in paedosexuality, namely sexual contact before the age of 16 with someone much older; sexual contact before the age of 13 with members of their peer group; and non-sexual violence committed against them – usually by a parent. The church must take the lead on this matter, as there are no existing rehabilitation programs in South Africa for persons with sexual deviant behaviour while sexual values are waning among the general population.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2013-07-23
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v47i1.646
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 47, No 1 (2013); 9 pages 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/646/1337 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/646/1339 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/646/1344 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/646/1334
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2013 Stella D. Potgieter, George A. Lotter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT