Record Details

Die chiliasme in die Gereformeerde Kerk en ’n antwoord daarop

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die chiliasme in die Gereformeerde Kerk en ’n antwoord daarop
 
Creator Wijnbeek, D. H. P.
 
Subject — —
Description Die chiliasme is ’n leer wat baie geliefd is by baie sektes. Tog moet ons oppas om alle chiliastiese neigings onder een hoof saam te vat en te sê dat almal sektaries is! Die Jehowa-getuies is byvoorbeeld ook chiliasties gesind maar hulle leer kan maklik op dogmatiese punte uitmekaar getrek word. By die chiliasme in die Gereformeerde Kerk is dit heeltemal ’n ander saak. Daar is die vredetyd nie ’n tyd vir verbetering op grond van ’n algemene versoeningsleer nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-05-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v8i29.1012
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 8, No 29 (1974); 24-34 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1012/1275
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1974 D. H. P. Wijnbeek https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT