Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Ons is weer in die bevoorregte geleentheid om nog ’n uitgawe van In die Skriflig aan te bied. In hierdie uitgawe behandel C.F.C. Coetzee “Gnostiek, kerkeenheid en die belydenis van Nicea”. Die postmodernistiese paradigma het die aandag weereens op die Gnostiek gevestig en kenners meen dat daar ooreenkomste in die spiritualiteit van die Gnostiek en die hedendaagse ontwikkelende postmodernisme is. Hierdie artikel fokus weliswaar op ’n ander tema, maar moet tog gesien word as ’n bydrae om die post- modernisme en die invloed daarvan op kerk en teologie te begryp. Sou ’n verstaan van die Gnostiek ons nader bring aan ’n begrip van die soms moeilike verstaanbare uitdrukking in Nicea, naamlik “lig uit lig”, en andere? En sou die postmodernisme ons nader bring aan ’n beter verstaan van die Gnostiek? Hieroor sal nog baie nuwe navorsing die lig moet sien.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2008-07-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v42i2.263
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 42, No 2 (2008); xi-xii 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/263/159
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2008 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT