Record Details

Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat
 
Creator Duvenage, A. P. C.
 
Subject — —
Description Omdat die huwelik deur God ingestel is, omdat die sonde die huwelik in al sy fasette aangetas het, omdat die Verlossingsgenade van Christus ook die huweliksakker oorspoel het, en omdat die huwelik deel vorm van die nuwe lewe in Christus, het die pastor ’n onvervangbare taak met die huwelikspastoraat. In die era van stryd tussen sekularisme en die christelike ideologie is dit nog meer noodsaaklik dat die pastor sy plek tussen die ander dissiplines wat met die huwelik werk, sal kry.  C. W. Stewart het gesê: „The minister has something unique to offer as a marriage counsellor. He touches the marriage and the family at a particular place and in a particular way”.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-05-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v14i53.752
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 14, No 53 (1980); 4-20 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/752/985
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 A. P. C. Duvenage https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT