Record Details

Ludi Schulze - teoloog, musikus en talekenner

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Ludi Schulze - teoloog, musikus en talekenner
 
Creator de Bruyn, P. J.
 
Subject — —
Description Ek beskou dit as ’n voorreg om ’n kort waarderingswoord te skryf oor my vriend en kollega, Ludi Schulze. Hoewel enkele jare ouer as ek, het ons saam die studie aan die Teologiese Skool Potchefstroom begin en voltooi. In die tyd wat daarop gevolg het, was daar steeds kontak tussen ons en die afgelope aantal jare was die kontak besonder sterk terwyl ons saam dosente was aan dieselfde inrigting waar ons in die vyftigerjare saam gestudeer het. Daarby was ons ook saam in dieselfde departement werksaam. Aan die einde van 1994 het hy aan die Teologiese Skool geëmeriteer waar hy die afgelope 14 jaar onderrig in die dogmatologiese vakke gegee het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1995-06-12
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v29i3.1543
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 29, No 3 (1995); 333-340 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1543/1841
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1995 P. J. de Bruyn https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT