Record Details

Die liturgiese ontwikkeling in die G.K.S.A. ná 1946

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die liturgiese ontwikkeling in die G.K.S.A. ná 1946
 
Creator v. d. Walt, J. J.
 
Subject — —
Description Die G.K.S.A. was in die jare sedert die vorige wêreldoorlog, dus 1946, in ’n groter mate besig met liturgiese sake as wat met die eerste oogopslag duidelik is. Enkele sake is in die kiem gesmoor en kon geen groeikrag ontwikkel nie. Tot voorbeeld kan dien die poging in 1976 (p. 575) om in te val by die hedendaagse tendens tot „Liturgiese vernuwing”. Gedurende die jare was daar oor ’n twaalftal liturgiese sake wel besluite geneem met invloed op die liturgie van dié G.K.S.A.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1981-05-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v15i57.728
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 15, No 57 (1981); 33-39 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/728/961
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1981 J. J. v. d. Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT