Record Details

Die diens van die Woord in die kerk

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die diens van die Woord in die kerk
 
Creator van der Linde, G. P. L.
 
Subject — —
Description Dit is opvallend hoe die uitdrukking diens of bedienaar van die Woord die artikels beheers. Dit beteken dat ons hier nie te doen het met iets wat deur iemand self besluit is of uit homself gesê word. Vir hom word gesê: Hier is die Woord, gaan maak dit bekend. So dien die bedienaar van die Woord (die een wat preek) die Een wat die Woord aan Hom gee. Maar die dinge hou nog meer in. Die bedienaar, die een wat preek, maak dit wat die Een wat die Woord aan hom gee aan dié bekend wat moet weet wat vir hulle gesê word. Hy bring ’n boodskap. So dien of bedien die bedienaar van die Woord (die een wat preek) ook dié vir wie die boodskap bedoel is, die Kerk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1987-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v21i83.1310
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 21, No 83 (1987); 19-27 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1310/1581
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1987 G. P. L. van der Linde https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT