Record Details

Die betekenis wat kommunikasiekunde vir die prediking kan hê

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die betekenis wat kommunikasiekunde vir die prediking kan hê
 
Creator Fourie, H. P.
 
Subject — —
Description Kommunikasiekunde is een van die jongste wetenskappe wat in die area van geesteswetenskappe ontstaan het. Dit is ’n vak wat eintlik ontstaan het uit die samevoeging van verskeie vertakkings wat vandag almal as onderafdelings van die Kommunikasiekunde beskou word. Die heel oudste hiervan is die retoriek soos dit al van voor Christus af deur die Grieke geleer is. In die meer resente verlede was Joernalistiek meer as dikwels die voorloper van huidige kommunikasiekunde-departement gewees.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-06-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v12i48.1149
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 12, No 48 (1978); 14-23 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1149/1422
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 H. P. Fourie https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT