Record Details

Onsekerheid oor sekerheid

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Onsekerheid oor sekerheid
 
Creator Dijkstra, H.
 
Subject — —
Description Die mens het hom in grenselose vryheidssin van alles wat vroeër heilig was geëmansipeer. Die kinderlike, eenvoudige geloof het verdwyn. Twyfelsug is die sielsiekte van ons eeu en bring ’n reeks van ellendes mee. In breë kringe word op die sigbare dinge gekonsentreer, ’n vergoddeliking van die stof, mammondiens, verheerliking van die mag. Hele families en geslagte, hele stande van die maatskappy het alle gesag ontgroei en met die geloof gebreek. Selfs onder die sogenaamde gelowiges is daar baie rumoer en beweging, maar min werklike geesdrif, min waaragtige besieling, min opregte, vurige, ongeveinsde geloof. Allerweë word die vraag na die gronde van die geloof, die sekerheid van ons saligheid, die vastigheid van ons hoop op die ewige lewe gevra.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1981-05-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v15i58.737
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 15, No 58 (1981); 48-53 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/737/970
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1981 H. Dijkstra https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT