Record Details

Van Wyk se bespreking van my boek: God, waarom lyk die wêreld so?

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Van Wyk se bespreking van my boek: God, waarom lyk die wêreld so?
 
Creator König, A.
 
Subject — —
Description My dank aan Amie van Wyk vir ’n deeglike bespreking van hierdie boek (In die Skriflig, 36(4) 2002). Al sal ek hier en daar vrae vra oor sy beoordeling, het hy dit op ’n waardige vlak gedoen wat reg laat geskied aan die saak. Trouens, hier en daar het hy regtig uit sy pad gegaan om my te probeer verstaan. Van Wyk maak veel daarvan dat ek ’n nuwe voorsienigheidsleer aanbied (529, 539, 550). Hy meld egter nie dat ek direk en doelbewus by Irenaeus aansluit nie (176-179), iets wat ek vroeër al in ’n boekie oor die versoeningsleer gedoen het (Versoening – Goedkoop? Duur? Verniet? van 1995).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2003-08-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v37i4.491
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 37, No 4 (2003); 735-740 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/491/384
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 A. König https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT