Record Details

T.T. Cloete en die omdigting van die Psalms

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title T.T. Cloete en die omdigting van die Psalms
 
Creator Venter, M.
 
Subject — —
Description Sedert 1989 is T.T. Cloete saam met ander digters werksaam aan die omdigting van die Psalms - ’n taak wat, soos hy self sê, ’n nuwe dimensie in sy lewe ingedra het, maar ook ’n taak wat buitengewone eise stel: eksegeties en hermeneuties moet die Skrifgegewe in die omdigting met omsigtigheid vertolk word, die struktuurpatrone van die grondtaal moet nie onnodig versteur word nie en die eindproduk moet musikologies en harmonies aanvaarbaar op die oor val. In hierdie opsig is die bestaande Geneefse melodie soms ’n verdere dwangmeester wat die verslengte en die strofebou bepaal. Waar ook die melodie in berekening gebring moet word, moet hierdie ‘ruimte’ sinvol ‘ingevul’ word met Skrifgetroue inhoud. En wat poëties, semanties en taalkundig ‘normaal’ is, is nie altyd singbaar nie - die omdigtings moet uiteindelik in aldagtaal gesing word. Woorde, betekenisnuanses, verse en lettergrepe moet dus letterlik en figuurlik geweeg en getel word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1996-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v30i1.1568
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 30, No 1 (1996); 115-124 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1568/1866
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 M. Venter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT