Record Details

Perspektiewe

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Perspektiewe
 
Creator van Wyk, J. H.
 
Subject — —
Description Wanneer ons ten slotte enkele samevattende opmerkings oor 'n Skriftuurlik verantwoorde antropologie maak, moet daar in gedagte hehou word dat daar ook vele ander verbandhoudende aspekte is. Lategan (1991:92-94) wys byvoorbeeld op 'n dinamiese, transformerende en verantwoordelike antropologie. Ten einde egter verantwoord oor antropologie te praat, moet ten minste op die volgende belangrike fasette gewys word: die mens is mens van God en buite sy relasie tot God om kan daar slegs oor die mens gespekuleer word; die mens is mens deur 'n mens en sonder medemensliklieid verloor die mens sy menslikheid; die mens is as mens op die toekoms gerig en hy is op weg na 'n nuwe aarde waar alles reg is. Hieroor dan enkele opmerkings.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1993-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v27i0.1681
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 27 (1993); 93-97 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1681/1978
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 J. H. van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT