Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Ons bied hiermee ons tweede uitgawe vir 2006 aan. S. van Helden en A.E. Coetzee skryf oor die sosio-historiese en sosio-linguistiese aspekte van die leksikale veranderings van die 1936- en 2001- psalmomdigtings. Hiermee raak hulle ’n belangrike ander faset van die psalmomdigtings aan – iets wat nog nie in die vorige bydraes in die debat oor psalmomdigtings aan die orde gekom het nie. F. Viljoen lewer nog ’n bydrae uit sy navorsing oor die demonologie in die Nuwe Testament. D.G. Breed behandel die vraag of 1Timoteus 2:8-12 voorskrifte bied vir gedrag in die erediens, in die gewone lewe of in die huwelik. Hierdie artikel is waardevol vir die navorsing wat tans binne die geledere van die Gereformeerde Teologiese Vereniging oor die plek van die vrou in die kerk en die samelewing gedoen word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2006-07-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v40i2.339
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 40, No 2 (2006); xi-xii 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/339/233
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2006 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT