Record Details

Moontlike nuwe lig op die Paulus-gemeentes

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Moontlike nuwe lig op die Paulus-gemeentes
 
Creator van Rensburg, F. J.
 
Subject — —
Description Prof. Fika J. van Rensburg werk die afgelope paar jaar meer aan 'n internasionale projek om 'n nuutontdekte Griekse manuskrip uit die eerste eeu vir navorsing toeganklik te maak. Hy het gedurende November 1995 as deel van die projek die jaarvergadering van die Society of biblical Literature in Philadelphia in die VSA bygewoon. Hy is finansieel ondersteun deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, die PU vir CHO en die Teologiese Skool Potchefstroom. In die onderstaande mededeling gee hy oorsigtelik inligting oor die projek in die algemeen.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1996-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v30i2.1577
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 30, No 2 (1996); 263-266 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1577/1875
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 F. J. van Rensburg https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT