Record Details

Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in Homiletiek

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in Homiletiek
 
Creator de Wet, Fritz W. Pieterse, Hennie J.C.
 
Subject — metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie; reformatoriese teologie; aard van die werklikheid; hermeneutiese teorie; wetenskaplike benadering; prediking; Homiletiek; profetiese prediking in `n konteks van armoede
Description Hierdie artikel vorm deel van die tweede fase van die navorsingsprojek Metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie. Die probleem wat ondersoek word, het te doen met die onvermoë  om  rekening  te  hou  met  verskuiwings  in  die  onderliggende  metateoretiese voorveronderstellings in die praksis van prediking, sowel as in die aanpak van wetenskaplike navorsing in die vakgebied van Homiletiek. Ons fokus op die invloed van metateoretiese voorveronderstellings  in  die  kommunikatiewe  dimensie  van  werklikheidsbeskouing, hermeneutiese beskouinge rakende die kommunikatiewe veld wat werksaam is tydens die homiletiese proses, asook op die verrekening van wetenskapsteoretiese beskouinge met die oog op ’n verantwoordelike uitvoer van die wetenskaplike taak. Die artikel kulmineer in ’n beskrywing van hoe een van die navorsers ’n voorbeeld van sy eie onlangse homiletiese navorsing rakende profetiese prediking in ’n konteks van armoede interpreteer, wanneer die onderliggende metateoretiese standpunte eksplisiet verreken word.The importance of reckoning with metatheoretical assumptions in preaching and scientific research in Homiletics. This article forms part of the second phase of the research project Metatheoretical assumptions in Practical Theology. The research problem has to do with the inability to reckon with shifts in underlying metatheoretical assumptions in the praxis of preaching as well as in embarking on scientific research in the field of homiletics. We focus on the influence of metatheoretical assumptions in the communicative dimension of worldview, hermeneutic notions regarding the communicative field at work in the homiletic process and theoretical notions underlying the researcher’s approach in complying with the scientific task of homiletics in a responsible manner. The article culminates in a description of one of the researchers’ interpretation of an example of his own recent research in prophetic preaching in a context of poverty when the underlying metatheoretical assumptions were explicitly reckoned with.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2012-12-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v46i2.106
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 46, No 2 (2012); 9 pages 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/106/750 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/106/751 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/106/753 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/106/747
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2012 Fritz W. de Wet, Hennie J.C. Pieterse https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT