Record Details

Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in die Liturgiek

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in die Liturgiek
 
Creator de Klerk, Barend J.
 
Subject — Liturgy; meta-theoretical points of departure; nature of reality in Liturgy; hermeneutical theory in Liturgy; scientific approach in Liturgy; baptism; forgiveness and reconciliation
Description Om die nuwe ontwikkelings in die Liturgiek grondig te kan beoordeel, moet na die metateoretiese onderbou van die verskillende standpunte gekyk word. Wanneer ’n navorser op die terrein van die Liturgiek nie hierdie wendings in sy metateoretiese vertrekpunte verreken nie, kan sodanige navorser of meegesleur word deur hierdie denkrigtings, of aan die ander kant, impulsief reaksionêr ’n onwetenskaplike oordeel daaroor uitspreek. Die navorsingsartikel het daarom ten doel om die eie reformatoriese metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van die Liturgiek te probeer formuleer en om vas te stel wat die invloed daarvan is in die konteks van wendings in die denkklimaat asook die leefwêreld en kultuur waarin die wetenskaplike taak uitgevoer word. Hierdie navorsingsartikel het verder ten doel om ’n voorbeeld daar te stel hoe hierdie metateoretiese beskouing ’n navorsingsprojek kan stuur. Die wyse waarop God in die doop werksaam is en die effek daarvan op vergifnis en versoening in die Suid-Afrikaanse konteks, is die voorbeeld van hoe ’n navorsingsprojek in die wetenskap van die Liturgiek aangepak kan word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2013-04-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v47i1.89
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 47, No 1 (2013); 9 pages 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/89/909 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/89/910 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/89/911 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/89/908
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2013 Barend J. de Klerk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT