Record Details

Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?
 
Creator Smit, C. J.
 
Subject — —
Description Vir die Skriftuurlike gebruik van die kerkorde in die kerklike lewe is duidelikheid oor die vrae wat in die titel verwoord is, van deurslaggewende belang. ’n Mens se antwoorde op die vrae sal bepaal of jy van die kerkorde ’n selfstandige gesagsinstelling naas die Woord van God gaan maak, en dit derhalwe as ’n jurisdiens-dwingende wet gaan toepas en of ’n mens in jou bantering van die kerkorde laasgenoemde as ’n bediening van die Skrifgesag gaan beskou en derhalwe Jesus Christus de facto as die Alleenregeerder van sy kerk gaan erken. Hoe moet oor die gesag van die kerkorde geoordeel word?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1983-06-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v17i68.1205
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 17, No 68 (1983); 27-33 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1205/1478
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1983 C. J. Smit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT