Record Details

Sondagviering

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Sondagviering
 
Creator van der Walt, S. P.
 
Subject — —
Description Ons is daaraan so gewoond en aanvaar alles sonder om weer daaroor na te dink: Op Sondag kom alles tot rus. Die winkels is gesluit en kantore is toe, plekke van openbare vermaak en sportvelde is onbevolk. Christene is ook in hul huise stemmiger as op ander dae en ouers gaan met hul kinders kerk toe. Kinders neem nie aan alle vorme van vermaak deel nie, gaan byvoorbeeld nie na swembaddens of riviere toe nie. Daar kom ’n wyding op die dag en dit het deel van ons lewenspatroon geword. Toe het die skokke gekom — van andersdenkendes en -voelendes, wat Sondag nie in sy gewydheid wou onderhou nie, maar die dag vir hulleself toegeëien het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-05-15
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v13i50.797
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 13, No 50 (1979); 67-69 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/797/1035
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1979 S. P. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT