Die pastorale sielkundige as diakonale pastor

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Die pastorale sielkundige as diakonale pastor
 
Creator Smuts, A. J.
 
Subject — —
Description In die bedieningspatroon van die Ned. Geref. Kerk het die pastorale sielkundige die afgelope aantal jare steeds meer op die voorgrond begin tree. Hy is egter 'n problematiese figuur, wie se identiteit van meer as een kant onder bespreking is. In ander lande, selfs in die VSA waar die kerk veel gebruik maak van die sielkunde, is dit moeilik om 'n presiese parallel vir hom te vind. Sowel binne as buite die kerk word hy deur sommige bevraagteken. Daarom is dit noodsaaklik om vanuit die teologie te kyk na die werk wat hy doen.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-08-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v6i1.927
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 6, No 1 (1985); 37-44 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/927/1327
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 A. J. Smuts https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT