Die raad van die Nederduitse Gereformeerde Kerke

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Die raad van die Nederduitse Gereformeerde Kerke
 
Creator Grobler, H. S.
 
Subject — —
Description Die Raad van die Nederduitse Gereformeerde Kerke (1907-1962) kan tereg as 'n unieke liggaam bestempel word. Dit was geen sinode wat bindende besluite kon neem nie en tog veel meer as 'n blote advieskommissie. Vir 55 jaar het hierdie raad, wat in die omgang bekend gestaan het as "Die Raad van die Kerke" of "Die Federale Raad" groot invloed binne die Ned Geref Kerk uitgeoefen en op talle terreine leiding gegee en die koers waarin die kerk beweeg het, aangewys.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-08-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v5i2.922
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 5, No 2 (1984); 43-52 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/922/1322
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 H. S. Grobler https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT