Die Islam as uitdaging in kerklike en staatkundige perspektief

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Die Islam as uitdaging in kerklike en staatkundige perspektief
 
Creator Naude, J. A.
 
Subject — —
Description Die geskiedenis van kontak tussen Moslems en Christene is 'n tragiese geskiedenis van gebrekkige kommunikasie. Die meeste van ons weet so min van die Islam dat daar gewoonlik daarna as Mohammedanisme en na Moslems as Mohammedane verwys word. As u ooit so ver gekom het om die Koran in vertaling te lees, het u dit seker betreklik vervelige leesstof gevind. Die Oosterse kleredrag, die lang rokke van die mans en die vormlose rokke van die vroue waaronder langbroeke uitsteek, vind ons eienaardig.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-07-17
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v7i2.954
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 7, No 2 (1986); 158-172 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/954/1355
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 J. A. Naude https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT