Dogma, kerugma en geskiedenis - enkele voorlopige gesigspunte in verband met hulle onderlinge verhoudinge

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Dogma, kerugma en geskiedenis - enkele voorlopige gesigspunte in verband met hulle onderlinge verhoudinge
 
Creator Wethmar, C. J.
 
Subject — —
Description Die term dogma het in die algemene spraakgebruik ’n uiters negatiewe betekenis. Dit dui op 'n houding van bekrompenheid, onvryheid, onmondigheid, starheid en irrasionaliteit. Opvallend is egter dat dit nie alleen in die algemene spraakgebruik is dat die term dogma hierdie pejoratiewe betekenis het nie. Dit geld eweseer vir nuwere ontwikkelinge in sowel die Protestantse as Rooms-Katolieke teologie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1981-08-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v2i2.906
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 2, No 2 (1981); 51-63 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/906/1307
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1981 C. J. Wethmar https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT