Die weergawe van Adonaj in 'n Bybelvertaling

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Die weergawe van Adonaj in 'n Bybelvertaling
 
Creator van Zyl, A. H.
 
Subject — —
Description In drie van sy bylaes verwys die deputate van die Gereformeerde Kerk van die Klassis Pretoria-Sentraal na die feit dat die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (NAV) geen verskil maak tussen die vertaling van adonaj en die Verbondsnaam Jahweh nie. Daardeur sou die verbondsleer van die Skrif dan in die gedrang kom (vgl. Bylaes A, 1— 2; C, 9 — 11 en D, 5). As voorbeeld kies die opsteller(s) van bylaag A dan 1 Kon. 3:5 om te verduidelik hoe die NAV se weergawe probleme skep "in die deurgee van die betekenis van die oorspronklike."
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-07-17
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v7i1.949
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 7, No 1 (1986); 93-98 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/949/1351
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 A. H. van Zyl https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT