Opstanding

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Opstanding
 
Creator Muller, J.
 
Subject — —
Description Julian Müller is voltydse dosent in Praktiese  Teologie aan die Universiteit van Pretoria. Hy is bekend veral binne Nederduits Gereformeerde geledere. Die situasie waarbinne hierdie boek sy onstaan gehad het is belangrik vir die verstaan en begrip van die skrywe hiervan. Dit is die gevolg van Müller se deelname aan ‘n Oop-gesprek-program wat gedurende 2005 op RSG uitgesaai is waar hy gekonfronteer is met die vraag: Glo jy in die histories-fisiese opstanding van Christus? Sy reaksie hierop het mense vrae laat vra oor Müller se beskouing oor die opstanding (bl 7-11). In hierdie boek verantwoord hy hom pragmaties oor hierdie onderwerp.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2006-11-17
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v27i2.359
 
Source Verbum et Ecclesia; Vol 27, No 2 (2006); 772-774 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/359/290
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2006 J. Muller https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT