Die historiese betroubaarheid van die aartsvadervertellinge. 'n Beknopte bespreking van die huidige debat na aanleiding van die jongste publikasie
Verbum et Ecclesia
Field | Value | |
Title | Die historiese betroubaarheid van die aartsvadervertellinge. 'n Beknopte bespreking van die huidige debat na aanleiding van die jongste publikasie | |
Creator | Vosloo, W. | |
Description | Die afgelope twintig jaar was daar ’n toenemende belangstelling in die aartsvadervertellinge in Genesis. Benewens die talle tydskrifartikels het skrywers soos die volgende ook boeke oor die onderwerp die lig laat sien: A. Parrot (1962), W. M. Clark (1964), R. Kilian (1966), R. E. Clements (1967), N. Lohfink (1967), H. Weidemann (1968), R. Martin-Achard (1969), T. L. Thompson (1974), J. van Seters (1975), J. P. Fokkelman (1975), C. Westermann (1976), R. Rendtorff (1977), J. Bright (1977), W. McKane (1979) en A. R. Millard en D. J. Wiseman (1980). | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1982-08-02 | |
Identifier | 10.4102/ve.v3i1.912 | |
Source | Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 3, No 1 (1982); 44-57 2074-7705 1609-9982 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/912/1313
|
|
ADVERTISEMENT