Die funksionering van sending, evangelisering, missionêre diakonaat, gemeentebou en interkerklike hulpverlening binne die familie van Nederduitse Gereformeerde Kerke

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Die funksionering van sending, evangelisering, missionêre diakonaat, gemeentebou en interkerklike hulpverlening binne die familie van Nederduitse Gereformeerde Kerke
 
Creator Crafford, D.
 
Subject — —
Description Dit is reeds 'n oorbekende feit dat die veranderde sendingsituasie meebring dat die familie van Ned Geref Kerke gesamentlik moet werk aan die oorblywende sendinguitdagings in die RSA, Afrika en die wêreld. In die RSA is dit vanselfsprekend omdat gemeentegrense in meeste gevalle oorvleuel. In Afrika is dit verkieslik omdat evangeliseringswerk die vrugbaarste deur swart kerke gekanaliseer kan word. In die wêreld is dit wenslik om saam te werk omdat die taak daar so oorweldigend groot is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-08-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v5i2.921
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 5, No 2 (1984); 33-42 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/921/1321
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 D. Crafford https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT