Die verband tussen kuns en kerk

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Die verband tussen kuns en kerk
 
Creator Roos, N. O.
 
Subject — —
Description Die verband tussen kerk en kuns strek oor baie eeue en is steeds van aktuele belang. Vanweë die noue verband wat tussen godsdienstige en die estetiese ervaring bestaan, is dit aanvaarbaar dat die kerk van tyd tot tyd standpunt sal inneem oor die aard en funksie van die kunste, en eweneens aanvaarbaar dat die kunste soms rigtings sal inslaan wat skynbaar in stryd is met die strewes en standpunte van die Christelike kerk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-07-17
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v7i1.948
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 7, No 1 (1986); 83-92 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/948/1348
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 N. O. Roos https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT