Etiek as apologetiek

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Etiek as apologetiek
 
Creator du Toit, D. A.
 
Subject — —
Description Die tradisionele beeld en rol van die etiek as teologiese wetenskap is vinnig besig om te verander saam met die wêreld waarin ons leef. Enersyds gaan dit om die feit dat die eise en uitdagings aan die etiek steeds veeleisender en meer militant word, beide vanweë die beeld van "die kerk" én die onbeskroomdheid van die mondige mens van hierdie eeu wat met allerlei nuwe tegnologiese en ander moontlikhede in sy hand staan. Andersyds het die etiek self 'n nuwe fase betree wat beide opwindend en gevaarlik is, ook in sy verhouding met die ander teologiese vakgebiede.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-07-17
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v6i2.934
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 6, No 2 (1985); 125-136 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/934/1334
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 D. A. du Toit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT