Teologiekroniek - 'n Kollega bekroon met die Andrew Murray-prys

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Teologiekroniek - 'n Kollega bekroon met die Andrew Murray-prys
 
Creator Hofmeyr, J.W.
 
Subject — —
Description Groot was die nuus in die Fakulteit Teologie (Afd B) van die NG Kerk toe dit bekend geword het dat prof C I A (Cas) Vos die 1999 Andrew Murrayprys vir teologiese vakliteratuur ontvang het. Die prys wat vanjaar vir die twintigste keer toegeken is, is die grootste prys in Afrikaans vir publikasies van die aard. By 'n dinee op Dinsdagaand 4 Mei 1999 in 'n restaurant by die Staatsteater in Pretoria is die prys aan professor Vos oorhandig. Naas 'n erepenning en 'n oorkonde is 'n kontantbedrag van RIO 000-00 ook aan hom oorhandig. By hierdie glansgeleentheid is 'n Commendatio deur een van die beoordelaars vir die prys, professor J W (Hoftie) Hofmeyr uitgespreek. Dit word in sy geheel hier opgeneem.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1999-08-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v20i2.616
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 20, No 2 (1999); 510-512 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/616/705
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1999 J.W. Hofmeyr https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT