Preekteks of preteks

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Preekteks of preteks
 
Creator Smuts, A. J.
 
Subject — —
Description Die leser van hierdie artikel sou met reg kon opmerk: "Wat ’n preekteks is, weet ek, maar wat is "n preteks?" Hierdie on-Afrikaanse woord vir voorwendsel wil wys op die gevaar dat die teks in die prediking misbruik kan word, sodat dit nie die bron is waaruit die preek groei nie, maar bloot ’n voorwendsel wat origens maar min met die inhoud van die preek te doen het. Dit gryp terug op ’n opmerking van A. van Veldhuizen dat die teks wat deur die prediker gekies word geen "praetextus" mag wees nie en dat ons nie so mag preek dat die preek van teks sou kon verwissel soos ’n trein van lokomotief verwissel nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1982-08-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v3i1.911
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 3, No 1 (1982); 33-43 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/911/1312
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1982 A. J. Smuts https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT