Die makro-gesprekstrategie in 1 Korintiërs 1-4

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Die makro-gesprekstrategie in 1 Korintiërs 1-4
 
Creator Jacobs, L. D.
 
Subject — —
Description In die bestudering van die Nuwe-Testamentiese briefliteratuur is daar tot op datum nie genoeg aandag geskenk aan die kommunikatiewe aspek van die briewe as sodanig nie. Roberts raak hierdie probleem aan wanneer hy tereg beweer: "Paulus is in sy briewe nie besig om sy teologie sistematies te ontwikkel en van brief tot brief sy groeiende insigte uit te spel nie. Inteendeel: Vanuit 'n bepaalde teologiese oortuiging is hy telkens besig om mense in hulle bepaalde situasie van raad te bedien of te vermaan of te onderrig. (Eie kursivering).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-07-17
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v7i2.952
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 7, No 2 (1986); 140-149 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/952/1353
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 L. D. Jacobs https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT