1885 — 1892 'n abortiewe kerkvereniging

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title 1885 — 1892 'n abortiewe kerkvereniging
 
Creator van der Watt, P. B.
 
Subject — —
Description Die kerklike diversiteit wat op Transvaalse bodem gedurende die vyftigerjare van die vorige eeu ontstaan het, was gelukkig nie 'n aangeleentheid waarby die partye in gedrang berus het nie. Goeie voornemens en daadwerklike pogings t.o.v. verseoening was opvallend aanwesig. Selfs van owerheidsweë was daar inisiatief om die kerklike verskeurende Transvalers te versoen — byvoorbeeld reeds op 12 Februarie 1859 (slegs twee dae na die stigting van die Gereformeerde Kerk) het die regering verteenwoordigers van die kerke t.o.v. versoenende samesprekings uitgenooi. Hierdie en allerlei pogings rondom 1865 het egter misluk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-08-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v6i1.929
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 6, No 1 (1985); 63-69 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/929/1329
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 P. B. van der Watt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT