Die Belydende Kring en ABRECSA en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Die Belydende Kring en ABRECSA en hulle invloed op kerklike verhoudinge in Suid-Afrika
 
Creator Crafford, D.
 
Subject — —
Description Op 19 en 20 Mei 1975 het 'n groep predikante van die NGKA en NGSK in Bloemfontein vergader en besluite geneem oor kerkvereniging in die familie van NG Kerke. Die organiseerders het die byeenkoms aangekondig as die "eerste Algemene Sinode van die Susterskerke". Die vergadering was ook bedoel om 'n strategie van optrede uit te werk vir die komende Algemene Sinode van die NGKA. Die vergadering het die organiese vereniging van die NG Kerke aanbeveel maar dan op voorwaarde dat die verenigde kerk apartheid (afsonderlike ontwikkeling) sal verwerp as 'n dwaling en 'n sonde.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-07-17
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v7i1.942
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 7, No 1 (1986); 13-23 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/942/1342
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 D. Crafford https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT