Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie
 
Creator van Aarde, A. G.
 
Subject — —
Description Die pendulum in hedendaagse hermeneutiek, soos in die moderne literatuurwetenskap, het vanaf die outeur geswaai na die teks en vanaf die teks na die leser. Dit het egter nie by laasgenoemde punt absoluut tot stilstand gekom nie. Die pendulum beweeg teenswoordig binne die totale spektrum outeur-teks-leser, terwyl laasgenoemde baie aandag kry in 'n benadering wat soms bekend staan as leser-responskritiek of resepsie-estetika en ander kere "speechact"-teorie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-08-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v6i1.928
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 6, No 1 (1985); 45-62 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/928/1328
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 A. G. van Aarde https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT