Die pendulum swaai terug - enkele opmerkinge oor metodes van skrifinterpretasie

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Die pendulum swaai terug - enkele opmerkinge oor metodes van skrifinterpretasie
 
Creator Combrink, H. J. B.
 
Subject — —
Description Vir iemand wat hom besig hou met die studie van die Teologie, moet dit duidelik wees dat ook in die teologiese wetenskap dikwels sprake is van aksie en reaksie, van een uiterste wat aanleiding gee tot ’n ander uiterste. Selfs in die prediking is dit natuurlik waar dat dit by geleentheid nodig kan wees om een faset van dit wat God deur sy Woord vir ons te se het so sterk te beklemtoon dat mens gevaar loop om byna eensydig te word. Maar omdat die volle raad van God aan die gemeente bedien moet word, sal die ander fasette tog ook weer by geleentheid in die prediking aan die orde moet kom.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1983-08-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v4i2.914
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 4, No 2 (1983); 3-15 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/914/1572
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1983 H. J. B. Combrink https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT