Praktiese Teologie mondig?

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Praktiese Teologie mondig?
 
Creator Pieterse, H. J. C.
 
Subject — —
Description Sedert die Praktiese Teologie in 1774 as universiteitsvak in Oostenryk ingestel is, was sy legitimiteit as 'n wáárdige universiteitsvak steeds twyfelagtig. Daar loop 'n dik lyn deur die geskiedenis van die vak wat daarop dui dat die Praktiese Teologie ten diepste maar net die uitsprake van die ander teologiese vakke, hoe ook al, prakties moes maak en toepas. Selfs die pas gepubliseerde Practical Theology van Amerikaanse sy, waaroor hoog opgegee word, is op die keper beskou maar net weer 'n indiensstelling van die Praktiese Teologie om etiese doelstellings te verwesenlik.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-07-17
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v7i1.946
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 7, No 1 (1986); 63-73 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/946/1346
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 H. J. C. Pieterse https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT