’n Kongres oor Arbeid en Industrie 1984. ’n Verantwoording en bekendstelling

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title ’n Kongres oor Arbeid en Industrie 1984. ’n Verantwoording en bekendstelling
 
Creator Boshoff, G. W. H.
 
Subject — —
Description In die pas afgelope Algemene Sinode van die Ned. Geref. Kerk (Oktober 1982) is ’n aanbeveling van die ASSK goedgekeur dat daar in 1984 in samewerking met die ander lede van die Ned. Geref. Kerkfamilie ’n kerklike kongres oor Arbeid en Industrie gehou word. Eintlik is daaraan niks vreemds nie, want die Ned. Geref. Kerk is sedert die vroeër dekades van hierdie eeu al besig om aan die vraagstuk van verstedeliking, industrialisasie, verarming en die roeping van die Kerk in hierdie situasie aandag te skenk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1983-09-09
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v4i1.1290
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 4, No 1 (1983); 3-20 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/1290/1798
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1983 G. W. H. Boshoff https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT