Prakties-teologiese riglyne vir die drie kategorieë van visuele prediking
Verbum et Ecclesia
Field | Value | |
Title | Prakties-teologiese riglyne vir die drie kategorieë van visuele prediking | |
Creator | van Tonder, Barend J. | |
Description | Met die verskyning van die TV-medium binne die Suid-Afrikaanse milieu in die laat sestigerjare en vroeë sewentigerjare (vgl. Barnard 2009:192), het ’n nuwe wyse van kommunikasie die lig gesien. Grotendeels het dit meegebring dat die kommunikasiemedium van die woord deur die kommunikasiemedium van die beeld vervang is (vgl. Sweet 1999:200).Visuele kommunikasie het die mees ingrypende verskuiwing geword wat oor die afgelope vyf dekades plaasgevind het. Uiteraard het dit ‘n nuwe generasie na vore gebring, wat as die visuele generasie bekend staan, en binne die visuele taalkode kommunikeer.Visuele uitbeelding word in hierdie artikel gestel as ‘n legitieme vorm van homiletiese aanbieding naas die oratoriese aanbieding van die prediking. In hierdie artikel word drie kategoriee van visuele prediking word geidentifiseer, naamlik, (1) die visuele beeldpreek, (2) die visuele uitbeeldingspreek en die (3) visuele verbeeldingspreek. Praktiese riglyne vir elke vorm van visuele prediking word in hierdie artikel ontwikkel, sodat die visuele geletterdheid van die prediker kan verhoog. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2011-12-09 | |
Identifier | 10.4102/ve.v32i1.388 | |
Source | Verbum et Ecclesia; Vol 32, No 1 (2011); 11 pages 2074-7705 1609-9982 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/388/889
https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/388/901
https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/388/892
https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/388/887
|
|
ADVERTISEMENT