The effectiveness of an English nutrition education game on knowledge retention in Grade 5 isiZulu-speaking learners

Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie/South African Journal of Science and Technology

 
 
Field Value
 
Title The effectiveness of an English nutrition education game on knowledge retention in Grade 5 isiZulu-speaking learners Die doeltreffendheid van ’n opvoedkundige voedingspeletjie in Engels oor die behoud van kennis by Graad 5-isiZulu-sprekende leerders in KwaZulu-Natal
 
Creator Wiles, Nicola L. Esteves, Rebecca A. van Onselen, Annette
 
Subject Dietetics & Human Nutrition Opvoedkundige voedingspeletjies; behoud van voedingskennis; taalvaardigheid — —
Description A good understanding of nutrition concepts enables a person to convert basic knowledge into the ability to take action. At the time of this study a game testing nutrition education concepts in English among isiZulu speaking learners had not been investigated. The objective of the study was to determine the effectiveness of an English Food-Based Dietary Guideline (FBDG) nutrition education game on the retention of nutrition knowledge among isiZulu speaking learners. An intervention using a pre-test post-test design. A five part questionnaire was administered to determine levels of nutrition knowledge before and six weeks after a nutrition education board game intervention. A total of 169 Grade 5 learners from two schools in Sweetwaters, KwaZulu-Natal, participated in this study. Baseline results showed that the learners had very poor knowledge of the basic FBDG. The question regarding the food fortification logo showed most improvement overall, with statistical significance ( p = 0.000). The pictorial representation of information in the game helped the learners improve their knowledge retention for certain questions. While there was very little improvement in the retention of knowledge as a whole, the control group experienced a significant increase in their post-test knowledge score (p = 0.011). Poor English proficiency may have influenced the effectiveness of the intervention. Nutrition education games have the potential to improve nutrition knowledge. Priority should be given to increasing English language proficiency among isiZulu speaking learners to improve their ability to retain nutrition information taught at school. ’n Goeie begrip van voedingskonsepte stel mens in staat om basiese kennis in optrede om te sit. Met die doen van hierdie studie is daar nog nie onder isiZulu-sprekende leerders ondersoek ingestel na ’n speletjie wat opvoedkundige voedingskonsepte in Engels toets nie. Die doelstelling van hierdie studie was om die doeltreffendheid te bepaal van ’n Engelstalige voedselgebaseerde dieetriglyn-voedingspeletjie (FBDG) oor die vaslegging van voedingskennis by isiZulu-sprekende leerders. Die ontwerp is in die vorm van intervensie waar ’n metode van vóór- en návrae en -antwoorde gebruik is. ’n Vraelys bestaande uit vyf afdelings is opgestel om die vlakke van voedingskennis vóór en ses weke ná ingryping in die vorm van ’n opvoedkundige voedingspeletjie te bepaal. Altesaam 169 Graad 5-leerders van twee skole in Sweetwaters, KwaZulu-Natal, het aan die studie deelgeneem. Voorlopige resultate het getoon dat die leerders oor gebrekkige kennis van die basiese FBDG beskik. Die vraag oor die voedselverrykingshandelsmerk het die grootste algemene verbetering met statistiese beduidendheid (p = 0.000) getoon. Die oordra van inligting met behulp van prentjies in die speletjie het die leerders gehelp om kennis oor bepaalde vrae makliker te behou. Terwyl daar min verbetering was in die behoud van kennis oor die algemeen, het die kontrolegroep ’n beduidende toename in die behoud van kennis in hulle nátoets-kennistelling (p = 0.011) waargeneem. Gebrekkige kennis van die Engelse taal kon die doeltreffendheid van die intervensie beïnvloed het. Opvoedkundige voedingspeletjies het die potensiaal om voedingskennis te verbeter. Voorkeur moet verleen word aan die verhoging van vaardigheid in Engels onder isiZulu-sprekende leerders om hulle vermoë te verbeter om voedingsinligting wat op skool geleer word, vas te lê.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2017-04-21
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — Intervention
Format text/html application/epub+zip text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/satnt.v36i1.1426
 
Source Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 36, No 1 (2017); 8 bladsye Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie; Vol 36, No 1 (2017); 8 bladsye 2222-4173 0254-3486
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1426/3266 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1426/3265 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1426/3267 https://journals.satnt.aosis.co.za/index.php/satnt/article/view/1426/3264
 
Coverage Sweetwaters, KwaZulu-Natal — Grade Five, IsiZulu speaking learners — — —
Rights Copyright (c) 2017 Nicola L. Wiles, Rebecca A. Esteves, Annette van Onselen https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT