Bloot ’n vrees vir verval? ’n Mentaliteitsgeskiedenis van die kragonder- brekings in Suid-Afrika, Januarie-April 2008

Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa

 
 
Field Value
 
Title Bloot ’n vrees vir verval? ’n Mentaliteitsgeskiedenis van die kragonder- brekings in Suid-Afrika, Januarie-April 2008
 
Creator Tempelhoff, Johann
 
Subject Geskiedenis; Tegnologiestudies; Openbare Bestuur; Kommunikasiekunde Elektrisiteit; Eskom; Kragonderbrekings; Dienslewering
Description Aan die begin van 2008 was groot dele van Suid-Afrika geraak deur kragonderbrekings wat sporadies en oor ’n groot gebied vir 115 dae aan die orde was nadat die nasionale kragvoorsieningsinstansie, ESKOM, gebuk gegaan het onder wat, volgens die media, aan ongeëwenaarde kragverbruik toegeskryf is.Die respons van verbruikers in alle samelewingsfere het gewissel van woede-uitbarstings tot ’n gelate aanvaarding van die toestand. Beskou vanuit die perspektief van die geskiedenis van mentaliteite, was die respons simptomaties van ’n kulturele reaksie wat daarop gedui het dat gewone mense van mening was dat ’n infrastrukturele diens, soos kragvoorsiening, mos nie net tot stilstand kan kom nie.In die studie word gelet op die wyse waarop die kragonderbrekings van Januarie-April 2008 gekaats kan word teen die agtergrond van ’n andersoortige ervaring van herinneringe wat, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in ander wêrelddele, manifesteer. In wese kom dit daarop neer dat daar sprake is van ’n mentaliteitsgeskiedenis wat in die hede vasgevang is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2009-04-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/td.v5i2.140
 
Source The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa; Vol 5, No 2 (2009); 31 pages 2415-2005 1817-4434
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://td-sa.net/index.php/td/article/view/140/269
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2009 Johann Tempelhoff https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT