Tegniek as bemiddeling tussen lewensritme en kosmiese ritme?

Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa

 
 
Field Value
 
Title Tegniek as bemiddeling tussen lewensritme en kosmiese ritme?
 
Creator Wolff, E.
 
Subject Filosofie; Tegnologie; Astronomie; Musiek; Chronologie Tegniek; wetenskap; astronomie; kuns; musiek; kultuur; ritme; alledaagse lewe; Conny Aerts; Willem Boogman
Description Die doel van hierdie artikel is om na te dink oor ’n merkwaardige gebeurtenis waarin spitswetenskap en kuns mekaar ontmoet het: die astroseis- mologie van Conny Aerts en die komposisie van Willem Boogman. Op die punt van ontmoeting, tussen hierdie andersins uiteenlopende praktyke, is (1) ’n naden- ke oor ritme en ritmering, (2) wat tegnies bemiddel is en oor (3) die verhouding tussen die alledaagse lewenswêreld en die enormiteit van die kosmos wat daar- deur getematiseer word. Nadat die agtergrond van hierdie ontmoeting uiteengesit is, word ’n fenomenologiese analise van die komplekse weefsel van lewensritme uitgewerk om aan te toon hoe laasgenoemde deur vertroudheid gevorm word en wat die tegniese aard daarvan is. Daar word betoog dat ’n gelukkende lewen- skarakter hiervan afhanklik is. Lewensritme neem egter vorm aan onder druk van sosiale interaksie en van kulturele intervensies. In ’n wêreld wat onder die invloed van Westerse wetenskap staan, word mense se lewensoriëntering meesal geken- merk deur ’n verlies aan kosmiese lewensoriëntasie. Die vooruitsig dat hierdie verlore band tussen die mens en die kosmos deur wetenskap of kuns (of albei) herwin kan word, word aan kritiese nadenke onderwerp.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2009-04-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/td.v5i2.134
 
Source The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa; Vol 5, No 2 (2009); 15 pages 2415-2005 1817-4434
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://td-sa.net/index.php/td/article/view/134/264
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2009 E. Wolff https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT