Die verband tussen gesproke en geskrewe taal van leergestremdes
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Die verband tussen gesproke en geskrewe taal van leergestremdes | |
Creator | Oosthuizen, Idillette Louw, Brenda Uys, Isabel | |
Description | Die ondersoek het dit ten doel gehad om die verband tussen gesproke taal, geskrewe taal en fonologiese prosessering te bepaal. Die empiriese opname is deur middel van'n beskikbaarheidseleksie op nege Afrikaanssprekende taalleergestremde leerlinge in graad-twee uitgevoer. Ooreenkomstig voorafbepaalde doelstellings is gesproke taalparameters, geskrewe taalparameters en fonologiese prosesseringsparameters geidentifiseer. Die proefpersone se peil van funksionering op die onderskeie parameters, sowel as die verwantskap tussen die parameters is kwalitatief en kwantitatief ontleed en beskryf. Die resultate van hierdie empiriese opname toon dat betekenisvolle korrelasies tussen gesproke taal, geskrewe taal en fonologiese prosesseringsvaardighede by die betrokke taalleergestremde proefpersone voorgekom het. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1995-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v42i1.248 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 42, No 1 (1995); 53–66 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/248/347
|
|
ADVERTISEMENT