Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwyking
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwyking | |
Creator | van der Merwe, A. Uys, I. C. Loots, J. M. Grimbeek, R. J. | |
Description | Baie vrae bestaan nog oor die aard en oorsake van die simptome van verbale apraksie. Tydens 'n ondersoek na die invloed van kontekstuele faktore op die ouditief waarneembare foute by verbale apraksie (Van der Merwe, Uys, Loots en Grimbeek, 1987) is simptome wat aanduidings verskaf van die aard van die afwyking waargeneem. Hierdie simptome word verder geanaliseer in hierdie artikel. Die frekwensie en tipe foute by herhaalde produksie van onsineenhede wat sistematies gevarieer is in klankstruktuur en artikulasie-eienskappe is nagegaan by vier persone met verworwe verbale apraksie en een persoon met verbale ontwikkelingsapraksie. Daar is onder andere waargeneem dat suiwer verbale apraksie gekenmerk word deur distorsie van klanke wat soms soos vervangings klink, afbakening van lettergrepe en veranderinge in die struktuur van 'n eenheid met veral 'n neiging om dit te vereenvoudig na 'n KV-eenheid of duplisering daarvan. Daar is moontlik 'n onderliggende onvermoë om die kritiese ekwivalensiegrense en bewegings te handhaaf, klanke vinnig en onveranderlik vooruit te voer en om spraak vooruit te beplan. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1988-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v35i1.305 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 35, No 1 (1988); 45–54 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/305/412
|
|
ADVERTISEMENT