Gesproke en geskrewe taalvermoëns van hulpklasleerlinge teruggeplaas in hoofstroomonderwys

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title Gesproke en geskrewe taalvermoëns van hulpklasleerlinge teruggeplaas in hoofstroomonderwys
 
Creator Kleingeld, Karen Louw, Brenda Uys, Isabel C.
 
Subject — taalleergestremde kinders; hulpklas; gesproke- en geskrewe taalprobleme, geheeltaalbenadering; samewerkende dienslewering
Description Resente navorsing lê toenemend klem op die rol van die spraak-taalterapeut by taalleergestermde kinders. 'n leemte is ergterin bestaande literatuur geidentifiseer betreffende die taalfunksionering van die van die ouer taalleergestremde kind in die skool. Die moontlikheid vir die voortbestaan van gesproke en geskrewe taalprobleme by leerlinge wat uit die hulpklas teruggeplaas is in hoofstroomonderwys, het as motivering vir hierdie studie gedien. Die empiriese studie is op agt-en-twintig Afrikaanse en Engelsprekende standerd twee oud-hulpklasleerlinge uitgevoer. Die proefpersone se peil van taal- en skolatiese funksionering is kwalitatief en kwantitatief ontleed en beskryf, deur die gebruik van die Toets vir mondelinge Taal Taalproduksie en die Suid- Afrikaanse Skryftaaltoets. Die resultate van die studie toon dat 'n beduidende presentasie van die proefpersone gesproke en geskrewe taalprobleme ondervind en 'n agterstand in die vakke Afrikaans en Engels vertoon. Betekenisvolle korrelasies in aangetoon tussen die proefpersone se gesproke en geskrewe taalvermoëns en hulle taalvermoëns en skolatiese. Die bevindinge hou belangrike implikasies in vir die hantering van die taalleergestremde kind in die praktyk, en moedig voortsette spraak-taalterapeutiese intervensie aan by kinders wat uit die hulpkas teruggeplaas is in hoofstroomonderwys. Verdere navorsing oor die taalvermoëns van die ouer taalleergestremde kind word aanbeveel ter uitbereiding en bevestiging van die navorsingsresultate.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1996-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v43i1.234
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Vol 43, No 1 (1996); 7–15 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/234/333
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2019 Karen Kleingeld, Brenda Louw, Isabel C. Uys https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT